Gallery of Work from the schools
Wimpie Myburgh, Heilbron High School
Die eerste paar uur was great! Alles is baie anders hier
en die ouens is baie cool. Die mense hier is baie anders maar
alles is baie leka!!!!! Die ou wat ek mee saam werk se naam
is Dale Kenyon. Ons het nou net pouse gehad en bietjie gaan
rondloop. Die is 'n baie nice skool!!! Die kinders hier is
baie meer ervare met rekenaars en die oudste hier is maar
15 jaar oud!!!! oh ja en ek het al klaar iemand ontmoet van
SA, sy is in Johannesburg gebore en haar naam is Cat Rosa,
14 jaar oud. Hulle het 'n baie lekker cafe, boonop is dit
nog 'n baie lekker skool kampus ook.

Back
|